Recruitment Konsultante

1st AIM Recruiting
  • Post Date: February 21, 2017
  • Applications 0
  • Views 412
Job Overview

Slegs Recruitment Konsultante mag aansoek doen!

  • Klein basies vir eerste 3 maande na 3 maande 50/50% kommissie  “split” op eie klient en eie kanidaat.
  • “Cross referred” plasings sal werk as ‘n 25/25% plasings fooi. (Gedeelde plasing my client en jou kaidaat)
  • Ek soek personeel wat vir hul self vir werk vanaf ons kantoor.
  • Ons bied flexi ure vir ons meer “matured” mammas wat ook by babas in kinders op skool moet uitkom.
  • Hierdie is nie ‘n pos vir iemand wat in ‘n gemak zone is nie.  Ons soek mense wat honger is om geld te maak.
  • Ons het ‘n bestaande kliente databasis wat gediens moet word.

Indien jy belangstel stuur jou cv na Colette@1st .co.za

(ASB EK STEL NIE BELANG IN AANSOEKE VAN MENSE WAT NIE WERK AS RECRUITERS NIE.  HIERDIE IS SLEGS ‘N POS VIR RECRUITERS WAT UIT HUL GEMAK ZONE WIL BEWEEG EN MOEG IS VIR MAATSKAPPY WAT “TIME WATCHERS”IS.

Job Detail
  • Offerd SalaryMarket Related
  • Career LevelProfessional
  • Experience3 Years
  • GenderBoth
  • INDUSTRYGeneral
  • QualificationHigher Diploma
Shortlist Never pay anyone for job application test or interview.